overview

home

back

next

Kaapstad

Iemand het 'n emmer op die sypaadjie gelos en ek het dit toe saamgeneem. In die begin het ek nie geweet wat ons daarmee kon doen nie, want dit was 'n bietjie geroes en het 'n paar gaatjies gehad. Maar toe word ons kind gebore en sedertdien gebruik ons dit vir die doeke.

english

deutsch